
Virseker - Versekering in jou taal
Die mense sê Virseker het die beste* diens in versekering, so ons nooi jou uit om dit self te kom ervaar. Ons bied dekking vir amper alles van jou kar, huis en geboue tot selfs jou sonpanele, jaggeweer en gholfkarretjies. Ons produkte en dekking het verskillende planne met verskillende grade van dekking sodat jy net betaal vir wat jy nodig het, en as jy jou polisse kombineer kan jy spaar op jou premies. Virseker is Suid Afrika se eerste en enigste korttermynversekeringsproduk wat jou diens 100% in Afrikaans en jou ook 100% bystaan in tye van nood met bystanddiens en voordele wat 24/7 aan jou beskikbaar is.
*Korttermynversekering-kategoriewenner, 2024/2025 Ask Afrika Orange Index®